AWA

Millenniumliedjie

0
0
  • 1999.02.15
  • 3:27
AWAで聴く

歌詞

Nou is die tyd vir jou en my om stil te staan Hoog in die lug gly stelsels in 'n nuwe baan Die wêreld gaan draai, daar's soveel te raai Waar gaan ons heen... Sien jy die tekens in die glinster van die son Daar's soveel dinge wat gaan en wat gaan kom 'n Nuwe bestel die mense vertel Waar gaan jy heen... Refrein: 'n Duisend jaar gly verby 'n Nuwe môre skink die dou vir jou en my Kom nou saam, gryp die dag Is jy deel van 'n begin, 'n wéér besin 'n Nuutbegin Staan jy in die donker, waar drome verdwyn, Óf sien jy die helder lig skyn? Refrein: Twee duisend jaar gly verby 'n Nuwe môre skink die dou vir jou en my Kom nou saam, gryp die dag Is jy deel van 'n begin, 'n wéér besin, 'n Nuutbegin Kom nou saam, gryp die dag Is jy deel van 'n begin, 'n wéér besin, 'n Nuutbegin Millennium............

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし