AWA

Soldatehemel

0
0
  • 2009.07.01
  • 4:14
AWAで聴く

歌詞

Verwelkom die soldate wat saamdrom by die hek sprei oop die palmblare wat hier langs My troon is plek Foei, hoe jonk is hulle nie Veels te jonk om hier te wees kyk - hul's kwalik nog maar agtien berei My tafel vir 'n fees Verwyder elk' medalje wat herinner aan die pyn die letsels van die veldslag - gee hul kos en gee hul wyn (koor) Want te kosbaar is dié lewe om op oorloë te vermors ja, anderkant kartetse wag 'n groter, dieper dors; Stroop dus die uniform haastig van die jongeling se rug en laat hom weer die son voel brand in 'n onbewolkte lug (x2) Ontbied al die musikante gee die soldate nog 'n kans om van mortiere te vergeet en op 'n walsmaat hier te dans Gee hul nooiens vir geslelskap laat hul moeë oë weer blink laat hul jeug 'n wyle voortduur laat hul op die lewe klink (koor)

このページをシェア

Coenie de Villiersのアルバム

11曲2018年
14曲2010年
13曲2010年
12曲2009年
12曲2009年
14曲1990年
Coenie de Villiers
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし