AWA

Calvyn De Wet Van Zyl

0
0
  • 2009.07.01
  • 4:01
AWAで聴く

歌詞

Calvyn de Wet van Zyl was 'n Boer in murg en been met 'n sluimerende droom van 'n land wat sonder skroom onbesmet is dear 'n donker ideaal (2x) Calvyn de Wet van Zyl koop 'n Musgrave .303 wat hy bêre in sy kas met patrone in sy tas langs sy oupa se geskifte bandolier (2x) (koor) Hier by die barrikade is daar bitter min genade dis waarom ons glo, dis waarom ons bid want wat kan groter wees as die stil en donker vrees wat maak dat ek my land verweer, die nag oor Afrika will keer? Want swart bly altyd swart en wit bly wit - so marsjeer ons in gelid Calvyn de Wet van Zyl drink brandewyn en coke en beskryf die paradys wat uit die chaos sal verrys ná die afloop van 'n blanke coup d'etat (2x) Calvyn de Wet van Zyl weet die land is duur gekoop daarom word hy meer paraat dra hy 'n wapen selfs op straat teen die bose oormag van die swart gevaar (2x) (koor)

このページをシェア

Coenie de Villiersの人気曲

Coenie de Villiersのアルバム

11曲2018年
14曲2010年
13曲2010年
12曲2009年
12曲2009年
14曲1990年
Coenie de Villiers
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし