AWA

Dis Die Storie Van My Hart

0
0
  • 2004.03.15
  • 3:56
AWAで聴く

歌詞

Miskien is dit verby Of het dit nou net begin Dis aande soos vanaand Wat dit moeilik maak om te sing Ek weet dat dit nie die eerste - of die laaste keer sal wees Maar soms lyk alles bietjie moeiliker So donker en vergeefs Maar tussendeur die trane Die swaarkry en die sweet Voel dit tog op die ou end Of alles ok gaan wees En ek weet dat dit net die reën En die weer daar buite is Wat sal maak dat ek weer omkyk Om te voel of ek mis En dis die storie van my hart Dis die leuse van my siel Want daar’s altyd iewers hoop Al lyk dit soms verniel Ja dis die storie van my hart Dis leuse van my siel Want daar’s iewers hoop Al lyk dit soms verniel Soms sal jy onthou En soms sal jy vergeet Die donker bly jou voor Waarheen, wie weet Maar die wind sal weer gaan lê En die son weer helder skyn En die hoop sal kom in oorvloed Soos bloeisels van jasmyn Want dis die storie van my hart Dis die leuse van my siel Want daar’s altyd iewers hoop Al lyk dit soms verniel Ja dis die storie van my hart Dis leuse van my siel Want daar’s altyd iewers hoop Al lyk dit soms verniel Soms verniel aaa... Soms verniel aaa... Miskien is dit verby Of het dit nou net begin...

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし