AWA

Die Mense Wat Ek Lief Het

0
0
  • 2004.03.15
  • 2:48
AWAで聴く

歌詞

Die mense wat ek lief het Kom groei op my soos mos Daar laat ek hul na hartelus gedy En loop ek deur die wêreld - beskut teen die koue - Die snoesigheid self: Ek met my moskombersie En as daar ‘n oorlog kom Word die mense wat ek lief het ‘n Ekstra liefdeslaag om my So marsjeer ek deur die wêreld Gepantser teen die vuur Die onaantasbaarheid self: Ek met my menskombersie Maar as iemand wat op my gegroei het Weg moet gaan Dan sit daar ‘n seerplek Dan sluip ek deur die wêreld Die kwesbaarheid self: Ek met my seerplek Wat net nie wil genees nie

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし