AWA

Alleen

0
0
  • 2004.03.15
  • 3:02
AWAで聴く

歌詞

Kyk hoe huil die vensterruit Saggies val die winterreën Ek sit hier in die duisternis Ja, ek is weer alleen Digte wolke teen die berg Bruisende riviere vol Liefde se skerp klippe Word hierbinne rondgerol Alleen so alleen Ek is weer alleen Foto's en herinneringe Jy glimlag mooi in elke een Gister was ons twee nog saam Nou sit ek hier alleen Alleen so alleen Ek is weer alleen Saggies val die winterreën Alleen alleen ja Ek is weer alleen Mm... Herhaal eerste vers Alleen so alleen Ek is weer alleen Ek is weer alleen Ek is weer alleen

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし