Die kind was lief vir nalekokers vang Bloues, en rooies, en miskien ook geles Groot aardigheid ril deur sy lyf Vannie bewe vannie nalekokerlyf Ou man staan by donkerrooi blom Ligrooi nalekoker op donkerroooi blom Ou man steek hand uit Bewe, tas mis Hy lag verleë vryf sy nek Die mense sal mos dink hy’s gek Nalekoker, daggaroker, moerskwaai moker Dissie wind dissie wind geswind Hiert jou nalekoker Hiert, hiert! Jou nalekoker