AWA

Die Lied Van Die Natuur

0
0
  • 2004.03.15
  • 2:38
AWAで聴く

歌詞

Luister na die geluid van reëndruppels op 'n sinkdak Die lied van paddas wat saamsing in 'n koor Luister hoe die wind 'n boom laat kreun en kraak Dis die lied van die natuur wat jy daar hoor Refrein: Daar is musiek oral om ons heen En al wat jy moet doen is om te luister Somtyds die ore spits Want baiemaal is die liedjie net 'n fluister Soos 'n bries wat speel oor 'n koringland 'n Kriekekoor op 'n warm someraand Luister laat die geluide jou bekoor Want dis die lied van die natuur wat jy daar hoor Aan die punt van die vallei hoog in die berge Woon daar 'n eggo alleen in 'n klipspelonk Elke liedjie wat hy hoor sal hy uitkoggel Hy doen dit meesterlik vanuit sy tronk Refrein

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし