AWA

Kom Laat Ons Sing (Deel Twee)

0
0
  • 2004.03.15
  • 3:16
AWAで聴く

歌詞

Net soos 'n ongenooide gas So sal die liefde jou verras En julle sal ook later sing Dis 'n tydelike ding Want dit wat kom sal later gaan Eendag sal ons dit wel verstaan Die liefde sal vir jou verras Stof tot stof, as tot as Refrein: Kom laat ons sing kom laat ons sing Dis 'n tydelike ding Later sal ek tog onthou Ek was baie lief vir jou Waar is die vonk, waar is die vuur? Waar is die skrif? Waar die muur? Die vuur is koud, jou stem is dof As tot as, stof tot stof Maar ek sal sing, ja ek sal sing Van hierdie tydelike ding Die liefde bring vir jou plesier Dit is net van korte duur Refrein x 2

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし