AWA

Straattroebadoere

0
0
  • 2004.03.15
  • 4:11
AWAで聴く

歌詞

Tussen die donker geheime van die nag Speel die straattoebadoere Konka-concerto’s vir die suiderkruis Melkweg en maan Hartseer konsertinas vir die gloeikool-ballerinas Van die straattroebadoere En die prinse van die boendoe Die grammadoelaboendoe verlang En die vure in hul oë wys waar die Dixieland paradys hang Stap saam deur Diagonaalstraat Stap saam na waar die nagwagte praat Stap saam waar die straattroebadoere Oor verlange in hul hart sit en praat Die twintigste eeu agterlaat

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし