AWA

'n Sonneblom Uit Bethlehem

0
0
  • 2004.03.15
  • 3:27
AWAで聴く

歌詞

Nog 'n somerson kersfees Want die koningskind verjaar Ek skryf vir jou uit die noorde En sal die posduif vra Sal hy gaan draai in die suide By die berg en die see En daar waar my liefde Kaalvoet loop Die nota vir jou gee Ek bring vir jou 'n sonneblom uit Bethlehem En gee dit water op Bloemfontein Uit Hanover bring ek kappertjiesaad Uit die tuin van nr 3 Darlingstraat En hanepoot druiwe uit die Paarlvallei Nog 'n somerson kersfees Want die koningskind verjaar Die suiderkruis my kompas En 'n eng'le koor ry saam En my hart gesels langsaam Oor die liefde, en ek weet Die herberg lê om die draai Jy wag vir my by die see Ek bring vir jou 'n sonneblom uit Bethlehem En gee dit water op Bloemfontein Uit Hanover bring ek kappertjiesaad Uit die tuin van nr 3 Darlingstraat En hanepoot druiwe uit die Paarlvallei Ek bring vir jou 'n sonneblom uit Bethlehem En gee dit water op Bloemfontein Uit Hanover bring ek kappertjiesaad Uit die tuin van nr 3 Darlingstraat En hanepoot druiwe uit die Paarlvallei

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし