AWA

Stemme In Die Môre

0
0
  • 2010.01.05
  • 2:29
AWAで聴く

歌詞

Ek hoor nog somtyds stemme in die môre 'n Fluistering van vreemdes uit 'n ver verlore nag En langsaam word 'n oerdroom weer gebore In skemerings van skimme teen 'n skemerende dag 'n Nuwe lig 'n Vergesig Iewers is daar nog 'n plek van vrede Iewers is daar aan 'n wilde kus 'n Oord van rus Iewers in 'n land van lank gelede Waar alles oud en onveranderd is Elke dag beloof 'n nuwe hawe Telkens is daar vaste grond in sig In oggendlig Elke aand word elke droom begrawe Maar dan een more keer die stemme terug Sien ek van die brug in later lig 'n ou gesig Net horison Op horison

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし