AWA

Woud Van Stilte

0
0
  • 2010.01.05
  • 2:44
AWAで聴く

歌詞

Wanneer die herberge teen my gesluit word As ek van vermoeienis klein is Vlam jy ‘n vuurherd van vertroosting Jy laat die grys van gister Rooi in donker klowe blom In my hart plant jy ‘n Woud van stilte Wanneer ek teen die skemer se sperdraad verstar Die nag soos ‘n tronk om my sluit As my oë oorstroom Verjaag jy die droefnis met die oop horison van jou stem Wanneer die twyfel snuffel aan my dink As ek steier teen die afgrond (van vreemde kennis) Leer jy my vlieg soos ‘n boot met seile

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし