AWA

Droom

0
0
  • 2010.01.05
  • 2:27
AWAで聴く

歌詞

Ver agter die skimme van gister Gaan haal ek ‘n droom En die droom se naam is Jy Ek sien jou soos jy toe was Ek sien jou soos jy nou is En ek besef vir altyd Bly jy die droom vir my Stil het jy hier in die omhelsing van my hart kom lê En ek sal jou nooit laat gaan Jy is al wat ek my lewe lank wil hê ‘n Droom wat ewig voortbestaan Ek is gelukkig in my droomwêreld En niks sal my ooit Van jou kan vervreem My drome word al soeter Ek kry jou daagliks liewer En jy gee soveel meer As wat jy ooit kan neem Stil het jy hier in die omhelsing van my hart kom lê En ek sal jou nooit laat gaan Jy is al wat ek my lewe lank wil hê ‘n Droom wat ewig voortbestaan

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし