AWA

Hot Gates in Afrikaans

0
0
  • 2010.01.05
  • 4:29
AWAで聴く

歌詞

Refrein: Sien jy hoe die bloedrooi son verdwyn? Sien jy daardie ridder op die plein? Hoop 'is net die donder wat so dreun O my dogter, o my seun Weenen Dover Tripoli, Frankfurt New York Lockerbie Amajuba Timboektoe, Chappaquiddick Waterloo Boekarest St Petersburg, Heilbron Hobhouse Gettysburg Belfast Boedapest Bagdad, Berchtesgaden Stalingrad Refrein Warskou Dresden Babilon, Sharpeville My Lai Boipatong Delvillebos El Alamein, St Helena Mitchell's Plain Balaklava Austerlitz, Belsen Buchenwald Auschwitz Nagasaki O, Versailles Armageddon Thermopylae Refrein Hoor hoe lui die klokke, keer op keer Môre sal ons nuwe liedjies leer Liedjies van 'n stad soos die van ouds Maar die strate is van goud Liedjies van 'n stad soos die van ouds Maar die strate is van goud

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし