AWA

Mpanzaville

0
0
  • 2010.01.05
  • 3:26
AWAで聴く

歌詞

Skielik gaan ons aan die bewe Draai ons af van Hoofweg Sewe Trap die versneller plat Die wiele rol die byle huil Die poppe tol die boendoe’s geil Toe ons afdraai na die stad Skakel af en ons klim uit Weerkaatsing in die motorruit Die son wat weswaarts sak Die stilte van ‘n ruimteman Of skrywer nou so pas verban Begroet ons ore strak Daar’s onheil in die kraal En die winde waai koud En die leeus slaap bang In die donker honger woud Mpanzaville Mpanzaville Almal is so stil hier’s ‘n woeste krokodil Mpanzaville Mpanzaville Daar’s ‘n honger krokodil In Mpanzaville Vir ure sit ons om die vuur Die konka brand ons oë tuur En ons hoor hoe tjank die wind Opgestaan en verder aan Spore taan en hoe verstaan jy Stilte in die vallei Maar skielik klap en dreun en hap Ons oë word pap die knieë slap Toe die ongedierte dwaal Ons hoor hom aankom in die wind Ons moet nou gou ‘n antwoord vind Vir die monster in die kraal Refrein: Daar’s onheil in die kraal En die winde waai koud En die leeus slaap bang In die donker honger woud Mpanzaville Mpanzaville Al die mense gil vir die woeste krokodil Mpanzaville Mpanzaville Daar’s ‘n honger krokodil In Mpanzaville Sy bek gaan oop sy tande blink Sy asem stink hy waggel flink Klokke lui in die doodsvallei Ons druk ‘n stok diep in sy bek Sy oë word groot sy stert verrek Maar die panga slag sy nek Hartlam loop en gryp ‘n klip Slaat sy kop dat hy wil stik Sy oë tol om en om Ons slag hom af en vat sy vel Die honde blaf die mense draf Die kraal is van vreugde stom By die vure in die kraal Blink die krokodilvel In die woud trom die tromme Die storie word vertel Mpanzaville Mpanzaville Al die mense dans om die dooie krokodil Mpanzaville Mpanzaville Daar’s vrede in die kraal in Mpanzaville Mpanzaville...

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし