AWA

Oorgenoeg Vir Oormôre

0
0
  • 2010.01.05
  • 3:12
AWAで聴く

歌詞

Gister se koerant lê langs die leftovers Want ek kook nog soms vir twee So ek ruk my reg en ek pak dit weg Maar die bed voel steeds te leeg Hulle sê vir my hou moed... Jy sal nog iemand anders ontmoet Maar ek het oorgenoeg vir oormôre En selfs nog na vandag, Het ek oorgenoeg vir oormôre En al die dae wat wag Gistermiddag hierdie tyd Was dinge vir my alles omgekeer Dis die tweede jaar wat ek jou nie hier het En nou begin dit weer Die klok wys tien oor twee alweer Maar ek sal tien teen een aan beweeg Want ek het oorgenoeg vir oormôre En selfs nog na vandag Het ek oorgenoeg vir oormôre En al die dae wat wag Ek en jy Het oorgenoeg vir oormôre Die dae bewys Ons liefde sal veel langer hou As al my dae hier sonder jou ... Daars oorgenoeg vir oormôre En selfs nog na vandag Het ekke oorgenoeg vir oormôre En al die dae wat wag Herhaal refrein Gister se koerant lê langs die leftovers Want ek kook nog soms vir twee...

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし