AWA

Jakarandas Bloei

0
0
  • 2010.01.05
  • 2:50
AWAで聴く

歌詞

Jakarandas bloei die lug is pers Skryf vir my 'n skemervers Vertel vir my die wêreld is grou Dan wys ek jou op die môredou Refrein: Want elke dag het 'n skatkis vol As doukristalle op 'n kelkblaar stol Gaan kyk na die wêreld van naderby Gaan kyk vir 'n slag wat jy daaruit kry Ja kyk 'n slag weer mooi na die Wonderpers oor die aarde rondgestrooi Dis lentetyd die lug word blou Laat die aandlug jou help Om die mooi te onthou Vergeet nou eers van werk wat wag Maak jou oë oop en sien hoe ek lag Refrein Dink aan die voëltjies wat nessies bou Die vrolike roep van 'n Piet-my-vrou Sien ook die mense vir wat hulle is Sien dat hul mooi is sien in hul die lig Dink aan die strate wat blink in die reën Bome en gras alles groen om jou heen Sien dan die son wat op 'n doudruppel rus Erken dis Genade Erken dat dit wonders is Jakarandas bloei die lug is pers Skryf vir my 'n skemervers Vertel vir my die wêreld is grou Dan wys ek jou op die môredou Refrein

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし