AWA

Ek Wou Jou Laat Lag

0
0
  • 2010.01.05
  • 4:00
AWAで聴く

歌詞

Ek het jou opgemerk – verwoed was jou dwaal deur die paaie En in jou stap, was daar ‘n groet – op jou wange die trane En in jou oë was daar die hopeloosheid Wat kom inkruip het toe jy jou hart toesluit Ek was daar Ek was daar Ek wou jou laat lag, ek wou vir jou teruggee. Die lig in jou oë, die hoop om te glo Ek wou jou laat lag, ek wou jou laat sien wat jy verdien Ja, ek wou jou laat lag, ek wou aan jou raak Ek wou deur my note met jou praat Ek wou jou laat lag Ek wou jou laat sien – ek wou ... En toe die ysberg om jou smelt – was daar sagte wit strome En dit het uitgevloei na my, soos na woude en bome Jy’t agterna gekom, jy wou sien hoe ek lyk Jy’t my vasgehou, (as)of jy nou eers begryp Ek was daar Ek was daar Ek wou jou laat lag, ek wou vir jou teruggee. Die lig in jou oë, die hoop om te glo Ek wou jou laat lag, ek wou jou laat sien wat jy verdien Ja, ek wou jou laat lag, ek wou aan jou raak Ek wou deur my note met jou praat Ek wou jou laat lag Ek wou jou laat sien – ek wou ... Oe... oe... oe... oe...

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし