AWA

Ek Wil Vir Jou

0
0
  • 2010.01.05
  • 3:33
AWAで聴く

歌詞

Jy met jou drome en gedagtes in jou oë Jy met jou vrede wat in elkeen hoop en glo Jy met jou deernis jou geduld en jou verstaan Jy wat jou seer alleen wil dra Ek wil vir jou Somer wees en stilte gee Ek wil vir jou Die son gaan haal die wind die see Ek wil so graag Myself vir jou gee Myself vir jou gee Jy met jou woorde en gebede in jou hart Jy met jou vreugde so in oorvloed uit jou hand Jy met jou wysheid jou geloof in elke dag Jy met die seer agter jou lag Ek wil vir jou Somer wees en stilte gee Ek wil vir jou Die son gaan haal die wind die see Ek wil so graag Myself vir jou gee Myself vir jou gee

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし