AWA

Skouspel 2010

0
0
  • 2010.01.05
  • 3:06
AWAで聴く

歌詞

Die tannies lyk mooi en die ooms effe rooi Van die gholf en die masjiene en die blackjack Dit is warm en opwindend almal loop al singend Na die super duper dome in die berge Ricus Nel bly in die Grand Hotel Hy vang 'n middagslapie voor al die aksie En hier is wat hy ons vertel By die Makietie se grootste attraksie 'Skouspel Tweeduisend-en-tien' Refrein: Maak toe julle vensters Maak toe julle skuifdeure Maak toe julle vensters Maak toe julle skuifdeure Want skielik uit die bloute met 'n helse lawaai Word hy wakker met 'n klipharde force Hy kan sy oë nie glo nie dis 'n hengse bohaai Daar's 'n volgroeide bobbejaan op sy bors Op 'n vloer by Die Terrace raak 'n boer baie jealous Want sy vroutjie het gaan kyk na die show En bo-op haar arm is die ink nog warm Baie liefde groete Nicholis Louw Terwyl hy skel het sy haar ma gebel Mamma Willie sê ek misbehaves En hier is wat ek hom vertel Hy lê die heel dag by die Valley vannie Babes By 'Skouspel Tweeduisend-en-tien' Refrein: Maak toe julle vensters Maak toe julle skuifdeure Maak toe julle vensters Maak toe julle skuifdeure Want skielik deur die venster kom 'n harige hand Met 'n missie en 'n hewige spoed Hy kan sy oë nie glo nie dis 'n three in one Dis 'n selfoon en 'n beursie en 'n hoed Die tannies is haaks en die ooms lyk snaaks In die rokke en die broeke en die make-up Dit is warm laat oggend almal loop al boggend Langs die koffie shop en op teen die roltrap Want toe 'n pel na daai selfoon bel - op pad na die show in sy bakkie - Kom 'n stem op wat hom mooi vertel - Maak die bobbejane deel van die aksie By 'Skouspel Tweeduisend-en-tien' Refrein: Hou oop julle vensters Hou oop julle skuifdeure Hou oop julle vensters Hou oop julle skuifdeure En altemit een oggend is jy stoksielalleen - Desperaat vir 'n bietjie gesels En word jy bo-op jou balkon na 'n kuier meteens Deur 'n volgroeide bobbejaan ge-omhels (x 3)

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし