AWA

Ek Maak Net Soos Ek Wil

0
0
  • 2010.01.05
  • 1:51
AWAで聴く

歌詞

As my wrak tog kan loop En die pad is oop En die lewe lê alkant te koop En ek’t ‘n rand of tien En wie weet miskien Nog ‘n paar hier of daar Wie weet waar Dan vat ek die pad Na die bose ou stad Want hy’s grys en wys En hy’s gou En die naald bly dwaal Net so regs van nul Want ek maak net soos ek wil Ek’t ‘n jaar lank gewerk As ‘n derde klerk Dis weer tyd om ‘n iets te geniet Want ‘n week se swoeg Maak my moedeloos moeg En die tjek sê ook Als is verniet Toe breek ek maar weg Want die wêreld is reg En ek’s eindelik klaar met die spul En die naald bly dwaal Net so regs van nul En ek maak net soos ek wil Daar’s ‘n ietsie te sê vir Min rykdom hê Want ‘n rand is soms soos ‘n fortuin As die wiele rol en die tenk is vol Word die sorge agter jou klein Die vryheid is soet Die trap met jou voet En die enjin word dromerig stil Want die naald bly dwaal Net so regs van nul En jy maak net soos jy wil En jy maak net soos jy wil

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし