AWA

Kaalvoetsong

0
0
  • 2010.01.05
  • 3:56
AWAで聴く

歌詞

Jy vra vir my om vir jou te sing Van Lisa se klavier Jy se jy wil hoor van Bloubergstrand En hoe almal by die see wil bly En jy praat in hoë frases Van hoe die taal jou inspireer Maar in die eenvoud van my woorde Wil ek sê hoe ek voel Refrein: En ek sing vir jou n Kaalvoetsong Met woorde soos die sand En kommas soos die klippies Wat my kaalvoetsole brand En ek sing vir jou 'n klein refrein Nie 'n simfonie van klank nie Net 'n enkel tokkelsnaar van my kitaar Onthou jy toe ons kinders was En gesing het van die wind Van die stad van blou saffiere Waar jy dalk jou droom sal vind Maar jou hart gaan maak 'n Kaapse draai Want jy sê jy voel daar tuis En ek ontmoet jou net hier duskant Nooitgedacht Refrein Brug: Ek bring vir jou 'n sonneblom en 'n foto van die see In jou fluisterwens droom jy Jy was nou daar En die pad voel lank na Victoriabaai Maar die roete wil ons vat Want in die stilte hoor ons die reën in die Karoo Refrein En ek sing vir jou 'n Kaalvoetsong Met woorde soos die sand En kommas soos die klippies Wat my kaalvoetsole brand En ek sing vir jou 'n klein refrein Nie n simfonie van klank nie Net 'n enkel tokkelsnaar van my kitaar

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし