AWA

Kelkiewyn

0
0
  • 2010.01.05
  • 2:44
AWAで聴く

歌詞

As ek van heel vooraf aan weer, jou lief kon leer hê Dan sou ek weer alles, net so, van vooraf wou hê Maar noudat die seer in my oë, tot heimwee vervaag het Noudat die hartseer verdwyn het, verlang ek na jou Kelkiewyn, kelkie kelkiewyn Vlieg saam met die wind, na waar die son verdwyn Dan nog een keer Kelkie, kelkiewyn Van die verlange in my hart Die hartseer en die pyn Van die verlange in my hart Die hartseer en die pyn Maar nou sit ek onder die maan Gesels ek met jou Laat my toe, om my hart uit te praat Mooiste kelkiewyn As ek van heel voor af aan weer Hom lief kon hê Dan sou ek weer alles net so, van vooraf, wou hê Kelkiewyn, kelkie kelkiewyn Vlieg saam met die wind, na waar die son verdwyn Dan nog een keer Kelkie, kelkiewyn Van die verlange in my hart Die hartseer en die pyn Van die verlange in my hart Die hartseer en die pyn Kelkiewyn, kelkie kelkiewyn Vlieg saam met die wind, na waar die son verdwyn Dan nog een keer Kelkie, kelkiewyn Van die verlange in my hart Die hartseer en die pyn Van die verlange in my hart Die hartseer en die pyn

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし