AWA

Hierdie Keer

0
0
  • 2010.01.05
  • 3:13
AWAで聴く

歌詞

Kyk waar’s ons - Hier’s jy weer Na al die lange Jare voor my deur Kyk die aarde Val alweer Tuimelend Uit die hemel neer Hierdie keer gaan dit anders wees Dis wat ek hoop – dis wat ek vrees Hierdie keer gaan ek wyser wees Want ek het ‘n boek of twee gelees Het gedink Jy’s moeg vir my Het gedink, Gedink Ons is verby Maar ek kan nou Die ding verstaan Dis hier met die son - Dis weg met die maan Hierdie keer gaan dit anders wees Dis wat ek hoop – dis wat ek vrees Hierdie keer gaan ek wyser wees Want ek het ‘n boek of twee gelees Het gedink Jy’s moeg vir my ... ... Maar ek kan nou Die ding verstaan - (dis) hier met die son - (dis) weg met die maan Hierdie keer gaan dit anders wees Dis wat ek hoop – dis wat ek vrees Hierdie keer gaan ek wyser wees Want ek het ‘n boek of twee gelees Want ek het ‘n boek of twee gelees Hierdie keer gaan dit anders wees

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし